ActionSA het Brink laat sink | Ep. 16

Loading player...
Het Her-man-sonder-ʼn-plan Mashaba met hierdie stap die spyker op die kop óf in sy eie politieke doodskis geslaan? Hoe pas hierdie politieke struwelinge in by die ongelukkighede op provinsiale vlak in Gauteng en Panyaza Leë-sufi se kruistogte teen wit mense? Terwyl die Tshwane-koalisie struikel moet die ANC ook nog planmaak met die Bela-wetgewing binne die volgende maande.
2 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min