‘Net nog enetjie’ | Die Bela-wetgewing ʼn mes teen Afrikaanse skole se keel | Ep. 17

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor álles skole. Die tyd raak min vir die regering om met die burgerlike samelewing te gesels oor die Bela-wetgewing. Hoekom hou Solidariteit ook ʼn krisisberaad oor hierdie wetgewing? Want die Bela-wetgewing is ʼn mes teen die keel van Afrikaanse skole – iets waarmee geen taalgemeenskap kan saamleef nie.
10 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min