ToekomsVenster | Wie is die 'een' in jou omgewing?

Loading player...
Wie is die een waarvan jy bewus is en wat jou belangstelling nou nodig het? Jy kan en kon die een gewees het. Jesus sou na jou gesoek het.
21 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min