Hildegard Havenga oor die beste leerspasie

Loading player...
Johann Els gesels met tiener smaakmaker Hildegard Havenga, oor haar Maroela Media artikel: Maak jou kamer eksamengereed. Met die matriekeksamens wat fluks aan die gang is, is hierdie fantastiese raad vanmiddag.
23 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Wat nou met die heidene?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom.
24 Mar 10AM 5 min

Dale van Blerk oor die Walk the Talk Foundation

Johann Els is speaking to Dale van Blerk about the Walking the Talk Foundation and why he is involved in the work they do. They are currently hosting an exciting Galway primary school community walk on the 12th of April. It is a fundraiser to build a cutting edge AI…
18 Mar 10AM 15 min

Maresa van der Walt - Bloemfontein Street Store

Johann Els gesels met Maresa van der Walt oor ‘n wonderlike inisiatief in Bloemfontein waar 17 kerke saamwerk om Street Store aan te bied, wat sorg vir haweloses in hulle gemeenskap.
17 Mar 10AM 11 min

Wynand du Preez - Toets My

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die temaToets My” uit Maleagi 3:10
19 Mar 11AM 5 min