Ps 66 - Loof Hom met blydskap! Maak Sy Naam groot!

Loading player...
Die Psalm-digter herinner ons in Ps 66 aan God se verlossing en dit nooi die leser uit om God te aanbid en Sy dade te besing. Müller en sy vrou Annie Crauwcamp gesels oor Ps 66 waar ons aangemoedig word om Hom met blydskap te loof, Sy dade bekend te maak , Sy lof te besing dat almal kan hoor, want Hy is God!
24 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 11)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 11) - Die Woord
29 Jan 51 min

Ps 119 (Deel 10)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 10) - Die Woord
22 Jan 52 min

Ps 119 (Deel 9)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 9) - Die Woord
15 Jan 53 min

Ps 119 (Deel 8)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 8) - Die Woord
8 Jan 54 min

Ps 119 (Deel 7)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 7) - Die Woord
1 Jan 47 min