ToekomsVenster | Hoe gaan dit regtig met jou?

Loading player...
Ek is so dankbaar dat daar iemand is, Iemand is wat regtig belangstel. Elke gebed is ʼn uitnodiging om Hom te vertel hoe dit met jou gaan, hoe dit regtig met jou gaan.
28 Oct 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min