Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV
“Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. “
29 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Letsie van der Bank oor die Damesoggend

Charles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger en Jenna Leigh Bilong as MC.
13 May 10AM 14 min

Erich Posthumus oor Godly Revolution

Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar!
12 May 10AM 17 min

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Romeine 12:9.
13 May 10AM 4 min

Kalaharistories: In 'n vispens

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In ‘n vispens” uit Matt 9:25 en Ps 118:5
14 May 11AM 6 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart.
12 May 11AM 5 min