Dr Gustav Gous: nabyheid en intimiteit

Loading player...
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Nabyheid en intimiteit in verhoudings.”
29 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: Soos inspandonkies

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Soos…
20 Nov 10AM 7 min

Ds Janlu Kuyler oor die Ethiopier in Handelinge 8

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Ethiopier wat die Here se genade ervaar het in Sy Woord.
20 Nov 10AM 5 min

Huweliksfokus: Leef die groot gebod

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die groot gebod”
19 Nov 9AM 3 min

Jannie Pelser

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Hy vra vandag die vraag: "Wat is waarheid?"
18 Nov 10AM 6 min

Retief Burger: Aanbidding en oorwinning

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding en Oorwinning” na aanleiding van Jehosafat se stryd.
18 Nov 10AM 4 min