ToekomsVenster | So verskil ons van mekaar

Loading player...
Daar is ʼn goue reël waaraan alle kommunikasie moet voldoen, uiteraard, die liefdesbeginsel. Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie, is tog duidelik en navolgenswaardig.
4 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min