Geloof in aksie

Loading player...
Vandag gesels Deon en Karin saam met hul gas Rene Changuion oor hoe lyk 'n lewe wanneer daar ware geloof is. Bybelse voorbeelde van Abraham, Moses, Petrus en ander word bespreek en die toets is om introspeksie te hou en jouself te toets in hoe jou lewe getuig van geloof.
4 Nov 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Verborge uitdagings wat jul huwelikseenheid steel

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
16 Mar 1 hr 29 min

Wie is die Heilige Gees in my

Ons praat prakties saam met pastoor René Changuion oor hoe ons die Heilige gees as persoon in ons lewe sien en hoe en wat Hy saam met ons wil doen.
2 Mar 1 hr 27 min

Pa-seun verhouding

Hoe Pa's verantwoordelikheid kan neem om sy seun te lei na sy volwasse identiteit.
23 Feb 1 hr 24 min

Wanneer die lewe jou drome steel!!!

Tian (21)vertel die verhaal van sy liggaam wat op hom opgee!!! Die pyn, fisiek, emosioneel en geestelik - 'n worsteling van byna 3 jaar, met dood wat gereeld aan die deur kom klop, val hy in 'n gat van donkerte met geen toekoms, tot stadig weer leer, om op te…
17 Feb 1 hr 18 min