‘Net nog enetjie’ | Die VSA is weer ‘Trump country’ | Ep. 21

Loading player...
Trump is terug en oënskynlik sterker as ooit tevore. Wat gaan Trump se terugkeer na die politiek vir die VSA inhou en hoe lyk die toekoms van die Republikeinse Party na dié oorwinning?

Van een oorwinning na ʼn ander. Vandeesweek het sowat 10 000 mense by die Voortrekkermonument deelgeneem aan die massa-protesoptog teen die Bela-wet. Hoekom was dit belangrik vir duisende mense om deel te neem aan dié “onderwandeling” teen die regering, en gaan die ANC enigsins luister nou dat ons hulle taal gepraat het?
Chapters
6 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min