Viva Expats: Etienne Beaud about xenophobia

Loading player...
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send on as you feel the need. Today’s theme – Xenophobia
13 Nov 2024 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Chantelle Steyn - sussie genade by die Comrades

Johann Els gesels met Chantelle Steyn. Sy het op Facebook vertel hoe haar sussie na Comrades inmekaargesak het en hoe Jesus hulle nogsteeds deur die trauma deurdra, terwyl Hy haar genees.
2 Jul 10AM 12 min

Ds Janlu Kuyler - deel van mekaar

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 4 met die tema: “Deel van mekaar”.
3 Jul 11AM 5 min

Kalaharistories - skaam skaam stories

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Skaam…
3 Jul 11AM 5 min

Julita Kok oor Matt Redman in SA

Johannn Els gesels met Julita Kok oor Matt Redman se toer na SA in September, waarvan Radiokansel die mediavenoot is.
1 Jul 10AM 12 min

Jannie Pelser: Nuus insig

Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Vandag: jou besluite het impak.
2 Jul 11AM 4 min