Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskerm

Loading player...
Stel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders.
18 Nov 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min