‘Net nog enetjie’ | Die polisie ry zama-zama’s se medikasie aan | Ep. 23

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die myn-sage wat tans uitspeel in Stilfontein. Daar is honderde (moontlik duisende) onwettige myners wat nou ondergronds vassit. Moet ʼn mens vir hulle jammer voel? Is dit reg dat misdadigers nou vereis dat die polisie kos en medikasie vir hulle moet aanry? Wat is fout met Suid-Afrika se ekonomie dat hulle in die eerste plek só desperaat was om onwettig te myn?
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:36 Hoe moet ons dink oor die mynmense?
  • 18:38 Pretoria Girls High gaan hof toe
  • 30:36 Spaza-winkels in Gauteng geteiken
  • 41:01 Luisteraarsvraag: MK se toekoms in die politiek
20 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min