Geraasbesoedeling

Loading player...
Geraas is egter ’n perd van ’n ander kleur! Net soos ons lugbesoedeling kry van fabrieke of motors se uitlaatgasse, of waterbesoedeling van mense se rommel en riool wat in water beland, net so kry ons geraasbesoedeling. Dié onsigbare vorm van besoedeling is baie sleg vir ons gesondheid en beïnvloed nie net miljoene mense elke dag nie, maar is ook baie nadelig (sleg) vir die diereryk.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min

Kulturele seremonies en rituele

Kulturele seremonies kom wêreldwyd voor. Dit word vanaf die geboorte van ’n persoon tot die dag waarop hy/sy sterf, gebruik om belangrike mylpale in sy/haar lewe aan te dui.
23 Jun 10 min

Die wiel

Danksy die slim uitvindsel en ontwikkeling van die wiel, is dit vandag moontlik om die wiel op allerlei maniere in te span en aan te wend vir menslike gebruik – veral in die vorm van vervoer.
23 Jun 16 min