Mars
Loading player...
Mars, ook bekend as die rooi planeet, is een van agt planete wat rondom die son wentel en deel van die sonnestelsel vorm. Die planete in die sonnestelsel beweeg in ʼn sirkel om die son. Die planete hou nooit op beweeg nie en word deur swaartekrag in hulle bane gehou. Mars is die vierde planeet vanaf die son.