ToekomsVenster | Die mense daar buite

Loading player...
Kom ons dink ʼn bietjie na oor wie die buite mense in ons verwysingsraamwerk is en oorweeg hoe ons hulle kan innooi in die veilige spasie van ons omgee.
5 Dec 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min