Premier verwelkom ministeriële afvaardigings in Malalane

Loading player...
Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, het die ministeriële afvaardigings van Suid-Afrika en Mosambiek verwelkom wat vandag in Malalane vergader vir gesprekke oor veiligheid, handel en grensbeheer. Dit volg na politieke onlus in Mosambiek al weke lank vragvervoer en reis by Lebombo-grenspos ontwrig. Die Suid-Afrikaners is gelei deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, en sluit die ministers van Verdediging, Handel, die Polisie, en Binnelandse Sake in. Ndlovu sê 'n oplossing om stabiliteit te herstel is noodsaaklik vir beide lande.
18 Dec 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min