Ps 76 - 'n Viering van God se soewereinheid

Loading player...
Ps 76 is 'n psalm waar God se soewerenheid gevier word. Müller en Jean Hendricks bespreek die feit dat slegs God gevrees kan word want niemand kan teen Hom staan nie. God kry eer daaruit wanneer Hy sy volk red en die wat teen Hom staan, vernietig word. God is inderdaad soewerein!
2 Jan 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min