Ps 77 - Om God te vind in 'n plek van groot moeilikheid

Loading player...
Müller en Heinrich gesels oor Ps 77 met die sentrale tema: om God te vind in 'n plek van groot moeilikheid. Om ons rus in God te vind, waar God weer ons "comfort" kan word
9 Jan 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min