In vandag se program gesels Deon en Karin oor rentmeesterskap en die toestand van jou hart rondom dit. Rentmeesterskap word dikwels misverstaan want dit gaan nie net oor geld nie, maar oor God ons Heerser
Deon en Karin fokus vandag op die tema oor hoe 'n oorgang na 'n nuwe jaar, vir paartjies 'n vars begin kan bied. Dit kan die vasstel van nuwe doelwitte, hernuwing van verbintenisse en die tyd neem om oor die gesamentike reis na te dink, insluit. Arnold Mol inset: The…
Philip & Erika Botha getuig hoe verskeie trauma deur hul huwelik veroorsaak het dat hulle aan God begin twyfel het. Philip het heeltemal opgehou glo... en tog het God hulle nooit gelos nie en weer en weer Homself aan hulle openbaar en hulle verhouding met Hom volkome herstel. Hulle getuig…
Deon en Karin gesels met Brescia Bianko - Badenhorst wat haar getuienis kom deel hoe sy as jong meisie in die kloue van verslawing vasgevang was en nou 21 jaar later die Ambassadeur van Elim kliniek is
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.