Wynand du Preez - Jy moet iets doen

Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11.
21 Jan 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: die hoofdoel van die mens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die "Hoofdoel van die mens" hier op aarde, en verwys na Ps 16:8, 1 Kor 10:31 en Ef 1:4
13 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Klein goedjies

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Klein…
13 Feb 10AM 6 min