Ps 78 - Leer uit die verlede

Loading player...
Müller en Lezaan gesels oor Ps 78 - Ons moet onthou van God se goedheid en dit nie vergeet nie. Moenie dieselfde foute weer begaan nie. Leer daaruit. Vertel vir ons kinders van God se voorsiening. God is nie net die God van gelowiges nie maar Hy is die God van die heelal
23 Jan 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min