Johan Eloff oor die Roof-a Ruff inisiatief

Loading player...
Johann kuier met Johan Eloff oor hulle nuwe Roof-a-Ruff Sleeper inisiatief om waardigheid e te herstel by mense wat noodgedwonge op ons strate moet slaap. Isaiah 58:7-8 ... “and to provide the poor wanderer with shelter ... and your healing will quickly appear”
21 Jan 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: die hoofdoel van die mens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die "Hoofdoel van die mens" hier op aarde, en verwys na Ps 16:8, 1 Kor 10:31 en Ef 1:4
13 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Klein goedjies

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Klein…
13 Feb 10AM 6 min

Wynand du Preez - tiendes en armes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tiendes en armes” uit Mattheus 6
11 Feb 9AM 5 min