Ons kan maar eerlik wees met God

Loading player...
Müller en Reinhardt Bekker gesels oor Ps 79 - 'n tameletjie van 'n Psalm, waar ons leer ons mag maar eerlik wees met God wanneer dinge nie goed gaan nie en ons omstandighede nie sin maak nie
30 Jan 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min