ToekomsVenster | Om jou Christenskap te leef in praktyk, elke dag

Loading player...
Die gedeelte in Romeine is nie maklik nie. Dit vra alles van ons. Dit kan egter van ons gevra word omdat die een wat dit van ons vra, sy alles gegee het.
10 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min