ToekomsVenster | Om oor die pad vorentoe te besluit

Loading player...
“Ek en my huis” sê Josua, ons het die saak vir onsself uitgemaak en ons stap saam met God en Hy stap die pad saam met ons. Julle kan self besluit.
17 Feb 2025 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min