Gerald Fortuin, Ex onderwyser en Prinsipaal van Laerskool Paulus joubert Gesels Saam Amanda

Loading player...
Gerald Fortuin, getroud met Alida, wat hy reeds op Hoerskool ontmoet het.
"Daar is 2 kinders uit die huwelik gebore, Garynne die oudste seun getroud met Lizanne en Alicia die jongste getroud met Enver. So ons het nou 4 kinders" hy het twee kleinkinders, Thabi en Payton .
Gerald was vir 42 jaar by Laerskool Paulus Joubert waarvan die laaste 7 jaar as Prinsipaal.

"Onderwys was vir my n roeping en dus is daar heelwat suksesse gedurende my loopbaan as Onderwyser, met Wiskunde my gunsteling vak en dankbaar dat die Here my ook hierdeur kon gebruik om n verskil in kinders se lewens kon maak".
17 Feb 2025 Afrikaans South Africa History

Other recent episodes

The Life and Journey of Calvyn Gilfallen

Calvyn shares about his life from childhood to teen years aswell as university. Aswell as life after University and how different Human Rights affects his work at The Cape of Good Hope today.
9 Mar 50 min

Randy “Yster” Marinus – Die Man Agter die Legend

’n Eerlike en diep gesprek met Paarl se eie Randy “Yster” Marinus — oor waar hy vandaan kom, die keuses wat sy loopbaan gevorm het, die politiek van die rugby-apartheid era, en die nalatenskap wat hy vandag nog in die Boland se rugbygemeenskap laat. ’n Segment wat geskiedenis, identiteit en…
24 Nov 2025 51 min