Net nog enetjie | ANC moet hul sondes vir die VSA verduidelik | Ep. 31

Loading player...
Watter van hierdie drie afvaardigings gaan tot die Amerikaanse regering deurdring en in wie se gesigte gaan die deur toegeslaan word? Dit lyk tans asof die ANC glad nie hulle aandeel in die diplomatieke krisis wil erken nie.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:46 ANC leef in diplomatieke ontkenning
  • 09:01 Verskillende stemme probeer verduidelik
  • 19:09 ANC het 'n slegte vyand gekies
  • 23:05 VSA nog nie klaar met ons
20 Feb 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min