ToekomsVenster | Om te kan wag

Loading player...
Moenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.
3 Mar 2025 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min