Bizskoops - 06 Maart 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrika se G20-presidentskap
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die impak van president Donald Trump se tariewe op ons ekonomie
# In internasionale sakenuus... aandelemarkte in die VSA het gister vir 'n tweede dag gedaal
# In beleggingsnuus… Harmony Gold het 'n rekord tussentydse dividend verklaar
En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now.
6 Mar 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 19 Februarie 2026

In hierdie week se Bizskoops, ontleed die uitvoerende direkteur van die Sentrum vir Risiko-ontleding Chris Hattingh verlede week se staatsrede. Januarie se Verbruikersprysindeks het tot 3.5% per jaar gedaal (van 3.6%), met behuising, voedsel en finansiële dienste as sleuteldrywers. Die ekonoom professor Waldo Krugell ontleed die rentekoste van openbare skuld…
19 Feb 8 min

Bizskoops - 12 Februarie 2026

Op hierdie week se Bizskoops kyk ons na kommerwekkende ekonomiese tendense: nuwe data toon dat Suid-Afrika se inkomste per persoon nou laer is as byna twee dekades gelede, gedryf deur swak groei, elektrisiteitstekorte en arbeidsuitdagings. Chris Hattingh, Uitvoerende Direkteur by die Sentrum vir Risiko-analise, deel sy insigte oor waarom maatskappye…
12 Feb 9 min

Bizskoops - 5 Februarie 2026

In hierdie week se Bizskoops sluit ekonoom professor Waldo Krugell by ons aan om te verduidelik wat verlede week se besluit deur die Monetêre Beleidskomitee om die repokoers onveranderd te hou, werklik vir huishoudings, besighede en die breër groeivooruitsigte beteken. Terselfdertyd kyk ons ​​na toenemende spanning tussen boere-organisasies en die…
5 Feb 10 min

Bizskoops - 29 Januarie 2026

Kry die nuutste nuus oor hierdie week se Bizskoops! ​ Ekonoom Professor Waldo Krugell sluit by ons aan om ekonomiese aanwysers vir laat 2025 te interpreteer en wat hulle openbaar oor 'n ekonomie wat stadige, maar meetbare verbetering toon. Uitvoerende Direkteur van die Sentrum vir Risiko-analise, Chris Hattingh, bied verdere…
29 Jan 11 min

Bizskoops - 22 Januarie 2026

Hier is die nuutste nuus oor hierdie week se Bizskoops! Op hierdie week se Bizskoops kyk ons na die nuwe rasgebaseerde diensbillikheidsplanne wat vereis word kragtens die gewysigde Wet op Indiensnemingsbillikheid vir werkgewers met meer as 50 personeellede. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gee ʼn oorsig van die…
22 Jan 11 min