Delf Steeds Dieper - 7 Mrt 2025
--:--
Izak Coetzee is werklik terug in die ateljee!! Die gesprek wat ons verlede week aangevoer het, was net mooi op dreef toe ons tyd verstreke was. Kom kuier gerus weer saam met hierdie kosbare man. Izak verstaan “Aanbidding” van die Vader. Kuier saam. Luister saam en leer!!!
Elizabeth Jordaan is steeds aan’t vertel van die groot invloed wat Andrew Murray in SA gehad het! Kuier gerus saam! Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf die Junie 2024 word hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.