Ps 84 - 'n Pêrel Psalm

Loading player...
Müller en Annie Crauwcamp gesels oor Ps 84 - 'n pêrel psalm. Ook 'n lied van verlange na God se teenwoordigheid - 'n liefdesgedig.
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min