ToekomsVenster | Met oorgawe, nie vrees nie

Loading player...
Uiteindelik kan ons in ons donkerste oomblikke, ook wanneer die dood intree en ons dit beleef, soos Jesus verklaar – Vader in U hande gee ek my gees oor.
31 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min