
Nadia Beukes en Lizelle Pike gesels oor Ingrid Jonker teaterproduksie
--:--
Vir die eerste keer op die verhoog word die intieme en hartstogtelike liefdesbriewe tussen Ingrid Jonker en André P. Brink in 'Ingrid: 'n Vlam in die Sneeu' vertel. Luister die volle onderhoud met Lizelle Pike ('Ingrid Jonker') en Nadia Beukes (direkteur) hier.