Bizskoops - 09 April 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou
# Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding
# In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen die VSA en China begin
# In beleggingsnuus… Cashbuild mik vir hoër inkomste marksegment
En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram
11 Apr 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 23 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se inflasie het effens gestyg, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 'n hupstoot vir groot dieselgebruikers ingestel. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel sy insig in die besluit van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) om Suid-Afrika se 2026 BBP-groeivoorspelling met sy April Wêreld…
23 Apr 9 min

Bizskoops - 16 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se padvrag- en landbousektore is onder toenemende druk as gevolg van stygende dieselpryse, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy skuldinvorderingspogings verskerp. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed onlangse meningspeilings wat aandui dat werk steeds die grootste bekommernis van Suid-Afrikaanse kiesers is. Professor…
16 Apr 10 min

Bizskoops - 9 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons ontleed verder die impak van die Midde-Oosterse oorlog op Suid-Afrika se ekonomie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom die onlangs gerapporteerde JSE se verliese en die styging in effekte-opbrengste binne die konteks van die Midde-Oosterse konflik gelees moet word. Professor Waldo…
9 Apr 9 min

Bizskoops - 2 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die regering het 'n verlaging in die algemene brandstofheffing aangekondig om die impak van die skerp brandstofverhogings te verreken, en die vertroue van siviele kontrakteurs het afgeneem. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding ontleed die Ouditeur-Generaal se jongste bevindinge oor nasionale en provinsiale regeringsoudituitkomste…
2 Apr 8 min

Bizskoops - 26 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het effens verbeter en Eskom rapporteer verbeterde finansiële prestasie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom hy dink daar kan 'n styging in inflasie in April wees. Professor Waldo Krugell praat oor waarom Suid-Afrika steeds sukkel met voedselonsekerheid, ten spyte…
26 Mar 10 min