Bizskoops - 17 April 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar
# Transnet-werkers kan binnekort begin staak
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rand se rowwe week.
# In internasionale sakenuus... Lesotho het 'n lisensie aan Elon Musk se Starlink toegestaan
# In beleggingsnuus… die week het goed begin vir mynbou- en eiendomsektor-aandele.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die DA wat veld gewen het nadat hulle teen die BTW- verhoging gestem het.
22 Apr 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 18 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Mei tot 4,5% gestyg, terwyl die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê die land se lank uitgestelde nasionale mynboukadaster behoort teen die einde van Maart volgende jaar in werking te wees. Professor Waldo Krugell bespreek die impak wat brandstofprysstygings…
18 Jun 10 min

Bizskoops - 11 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0.5% in die eerste kwartaal gegroei, terwyl Eskom se herstrukturering steeds op die kaarte is ten spyte van 'n gemiste sperdatum. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of die onlangse opgradering deur Fitch Ratings waarskynlik…
11 Jun 10 min

Bizskoops - 4 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaanse sakevertroue het skerp verswak in die tweede kwartaal, terwyl die land die hoogste koers van vermoedelike digitale bedrog in Afrika aangeteken het. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of huidige beleidsreaksies die regte probleme aanspreek. Professor Waldo Krugell bied 'n…
4 Jun 8 min

Bizskoops - 28 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal hierdie week oor die repokoers besluit, en ons bespreek die moontlike faktore wat die besluit beïnvloed en die waarskynlike uitkomste. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik ook hoe die wêreldwye effekte-uitverkoping Suid-Afrika se leenkoste verhoog. Professor Waldo Krugell bespreek…
28 May 8 min

Bizskoops - 21 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met doktor Elna Moolman, Groephoof van Suid-Afrikaanse Makro-ekonomiese Navorsing by Standard Bank, oor April-inflasie, wat tot 4% gestyg het, terwyl minister Gwede Mantashe Suid-Afrikaners verseker dat daar geen onmiddellike risiko van brandstoftekorte is nie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed kommer…
21 May 9 min