ToekomsVenster | Die betekenis van ʼn Naam

Loading player...
“Jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” Hierdie woorde is profeties en toekomsgerig.
19 May 2025 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min