ToekomsVenster | Die vrede wat Jesus gee

Loading player...
Niks gaan my vrede roof nie. Ek gaan my vrede nie prysgee nie. As ek my vrede verloor, is ek dwalend en van balans af. Jesus in my vergestalt vrede.
5 Jun 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min