ToekomsVenster | Is dit dan God se wil?

Loading player...
Hoe moet ons dan die wil van God verstaan en onder watter omstandighede kan ons wat gebeur as sy wil beskryf?
18 Jun 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min