ToekomsVenster | Só kry ons deel aan Jesus

Loading player...
Ons ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?
23 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min