ToekomsVenster | My familie aan die anderkant

Loading player...
Ons is Christene; ons dink, doen, besluit, praat, reageer anders. Ons het die Gees van die lewende God in ons, net soos ons boeties en sussies naby en ver.
23 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min