ToekomsVenster | Die prys is te hoog

Loading player...
Ons is veronderstel om anders te leef. Ons het die Gees van Christus, of het ons nie? Wanneer sal ons by die slotsom kom dat die prys van oorlog te groot is?
30 Jun 2025 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min