ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheid

Loading player...
Mag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees.
14 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min