Só bieg juffrou in Nada-Jane-moordsaak; Ramaphosa gee minister trekpas; en wat inflasie vir jou kosbegroting beteken

Loading player...
In dié week se Nuus in Perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels oor die kleuterskooljuffrou se bekentenis dat sy die vierjarige Nada-Jane Challita verdrink het, ons kyk ook na die gevolge van minister Nkabane se afdanking, en na inflasie wat vir die eerste keer in vier maande terug is op 3%.
24 Jul 2025 Afrikaans South Africa News