ToekomsVenster | Wie leef in die lig

Loading player...
Jesus is die Lig van hierdie wêreld. Jy en ek is Ligdraers. Ons steek kerse van hoop op waar wanhoop seëvier.
24 Jul 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min