ToekomsVenster | Leer, sorg, gaan, laat en behartig

Loading player...
Dade volg geloof, nie andersom nie. Dade is getuienis en dade is dissipelskap.
24 Jul 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min