ToekomsVenster | Die geestelike lewe is ʼn reis met God

Loading player...
Hy los jou nie. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Soms wil jy los, ontspan; Hy hou jou vas. Beter as jou vashou.
28 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min