Bizskoops - 31 Julie 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# Die IMF se Julie Wêreld Ekonomiese Vooruitsigte is meer positief oor globale groei, maar nie vir Suid-Afrika nie
# Verskeie belangrike gevolgtrekkings kan gemaak word uit die toutrekkery met die begroting vanjaar
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se repokoersbesluit
# In internasionale sakenuus… 'n VSA-miljardêr verwelkom die land se planne om 'n 50 persent-tarief op koperinvoere te hef
# In beleggingsnuus… Kumba Iron Ore het 'n daling van vier persent in inkomste gerapporteer
En, ons praat met die hoof van omgewings-, sosiale- en bestuursaspekte en impak by Sanlam Investments, Teboho Makhabane, oor Afrika se blou ekonomie
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 18 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Mei tot 4,5% gestyg, terwyl die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê die land se lank uitgestelde nasionale mynboukadaster behoort teen die einde van Maart volgende jaar in werking te wees. Professor Waldo Krugell bespreek die impak wat brandstofprysstygings…
18 Jun 10 min

Bizskoops - 11 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0.5% in die eerste kwartaal gegroei, terwyl Eskom se herstrukturering steeds op die kaarte is ten spyte van 'n gemiste sperdatum. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of die onlangse opgradering deur Fitch Ratings waarskynlik…
11 Jun 10 min

Bizskoops - 4 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaanse sakevertroue het skerp verswak in die tweede kwartaal, terwyl die land die hoogste koers van vermoedelike digitale bedrog in Afrika aangeteken het. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of huidige beleidsreaksies die regte probleme aanspreek. Professor Waldo Krugell bied 'n…
4 Jun 8 min

Bizskoops - 28 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal hierdie week oor die repokoers besluit, en ons bespreek die moontlike faktore wat die besluit beïnvloed en die waarskynlike uitkomste. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik ook hoe die wêreldwye effekte-uitverkoping Suid-Afrika se leenkoste verhoog. Professor Waldo Krugell bespreek…
28 May 8 min

Bizskoops - 21 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met doktor Elna Moolman, Groephoof van Suid-Afrikaanse Makro-ekonomiese Navorsing by Standard Bank, oor April-inflasie, wat tot 4% gestyg het, terwyl minister Gwede Mantashe Suid-Afrikaners verseker dat daar geen onmiddellike risiko van brandstoftekorte is nie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed kommer…
21 May 9 min