ToekomsVenster | Vier fees want die Here is goed

Loading player...
God is in beheer. Jy verstaan dalk nie alles nie, maar Hy gee meer om vir mense as wat jy ooit kan. Hy is getrou.
5 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min